Mongoose 3 Vakansie Woonstel

‘n Lekker kuierplekkie in Jacobsbaai met ‘n privaat ingang en die Atlantiese Oseaan aan die anderkant van die promenade. ‘n Balkon bied ‘n 180-grade uitsig oor die see, en as die son sak kan mens toesien hoe “die rooi en die blou in die aandskemer … Lees meer Mongoose 3 Vakansie Woonstel